Christina Aguilera

Christina Aguilera
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Christina Aguilera by die premiere van Burlesque (2010)

Geboortenaam Christina María Aguilera
Geboorte 18 Desember 1980 (1980-12-18)
New York Stad, VSA
Nasionaliteit Amerikaner
Lewensmaat Jordan Bratman (getr. 2005; skei 2011)
Matthew Rutler (2010–)
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, sangeres en komponis
Aktiewe jare 1993–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Christina Aguilera in 'n fatsoenlike uitrusting by die D23 Expo in 2019.

Christina Aguilera (gebore 18 Desember 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, sangeres en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moulin Rouge! (2001), Burlesque (2010), en The Emoji Movie (2017), en in die televisiereeks The Voice (2011).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search